Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 29:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mensekind, die leër van koning Nebukadnesar van Babilon het so hard teen Tirus baklei dat die soldate se koppe kaal geskaaf en hulle skouers deurgeskuur is. Maar hulle kon niks as buit uit Tirus saamneem om die soldate mee te vergoed nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 29

Kyk Esegiël 29:18 in konteks