Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 22:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jou priesters steur hulle nie aan my wette nie. Hulle onteer dinge wat vir My heilig is, en maak nie ’n onderskeid tussen wat heilig en onheilig is nie. Hulle leer ook nie die mense wat die verskil tussen rein en onrein is nie. Hulle steur hulle nie aan my Sabbatdae nie. Mense minag My deur wat hulle doen.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 22

Kyk Esegiël 22:26 in konteks