Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 22:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jou leiers smee komplotte in jou, nes leeus wat hulle prooi bekruip. Hulle vreet onskuldige mense op en vat hulle skatte en rykdom vir hulleself. Hulle maak baie vroue weduwees.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 22

Kyk Esegiël 22:25 in konteks