Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 8:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê die Here vir Moses: “Sê vir Aäron hy moet sy hand waarin hy die herderstok vashou na al die riviere, die kanale en die moerasse in Egipte uitsteek sodat daar paddas tot in elke uithoek van die land kan kom.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 8

Kyk Eksodus 8:5 in konteks