Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 5:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vandat ek by die farao gekom het om vir hom te sê wat U van hom eis, het hy hierdie volk net al slegter behandel. U het nog nie ’n ding gedoen om u volk te red nie!”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 5

Kyk Eksodus 5:23 in konteks