Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 38:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hier volg nou ’n lys van die materiaal wat gebruik is om die tent te maak waarin die klippe met getuienis was. Moses het die Leviete opdrag gegee om dit alles op te skryf. Hulle het dit onder leiding van die priester Aäron se seun Itamar gedoen.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 38

Kyk Eksodus 38:21 in konteks