Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 38:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die gordyn by die ingang van die binnehof is gemaak van geweefde linne. Daar was blou, pers en bloedrooi wol ingeweef en dit was ook geborduur. Dit was tien meter breed en soos die hele afskorting van die binnehof reg rondom, twee meter hoog.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 38

Kyk Eksodus 38:18 in konteks