Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 38:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die voetstukke was van koper en al die relings en hakies was van silwer. Die regop pale was aan hulle bokante met silwer oorgetrek. Die relings waaraan die materiaal vir die mure gehang het, was ook van silwer.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 38

Kyk Eksodus 38:17 in konteks