Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het gesê: “As ek dan regtig u goedkeuring geniet, Here, trek dan verder saam met ons. Dit is wel ’n eiesinnige volk hierdie, maar vergeef ons tog ons sonde en ons oortredings. Aanvaar ons tog as u eiendom.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:9 in konteks