Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê toe: “Goed, Ek sluit met julle ’n ooreenkoms. Ek sal voor die hele volk wonderlike dinge laat gebeur wat nog nêrens op aarde of voor enige volk gebeur het nie. Al die volke sal sien wat die Here kan doen. Ek sal wonderlike dinge met julle laat gebeur.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:10 in konteks