Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die eerste donkiehings mag met ’n skaap vervang word. As jy dit nie wil omruil nie, moet jy die donkie se nek breek om dit dood te maak. Jou eerste seun wat gebore word, moet ook met geld uitgekoop word. Niemand mag na My toe kom sonder ’n offer nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:20 in konteks