Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Onthou om gereeld die Fees van die Ongesuurde Brood te hou. Soos Ek vir julle gesê het, moet julle vir sewe dae lank kos eet waarin daar geen suurdeeg gebruik is nie. Julle moet dit elke jaar in die vroeë lente hou. Dit is die tyd toe julle uit Egipte weg is.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:18 in konteks