Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 26:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Werk vyf stukke aan mekaar om een stel te vorm. Werk die ander ses aan mekaar om ’n tweede stel te maak. Die sesde stuk word dubbel gevou. Dit kom by die ingang van die tent.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 26

Kyk Eksodus 26:9 in konteks