Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 24:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Moses die Boek van die Verbond gevat en vir die volk daaruit gelees. Hulle het weer almal soos een man geantwoord: “Ons sal alles doen wat die Here gesê het! Ons sal daarna luister!”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 24

Kyk Eksodus 24:7 in konteks