Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 24:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het toe van die bloed in die houers gevat en oor die volk gesprinkel. Hy het gesê: “Hierdie bloed bevestig die verbond wat die Here met julle gesluit het toe Hy hierdie woorde vir julle gesê het.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 24

Kyk Eksodus 24:8 in konteks