Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 23:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle mag selfs nie eens langer tussen julle bly woon nie. As hulle langer daar bly woon, gaan dit vir julle ’n lokval wees. Hulle sal julle van My afrokkel en julle verlei om hulle gode te aanbid.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 23

Kyk Eksodus 23:33 in konteks