Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 23:32-33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

32. “Julle mag nooit met hulle enige ooreenkoms sluit nie. Julle mag niks met hulle gode te doen hê nie.

33. Hulle mag selfs nie eens langer tussen julle bly woon nie. As hulle langer daar bly woon, gaan dit vir julle ’n lokval wees. Hulle sal julle van My afrokkel en julle verlei om hulle gode te aanbid.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 23