Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Teen middernag het die Here al die Egiptiese seuns wat eerste gebore is, laat sterf, vanaf die farao wat oor die land regeer se oudste seun tot by die oudste seun van die gevangene wat in die tronk sit. Selfs die vee wat eerste gebore is, het gevrek.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12

Kyk Eksodus 12:29 in konteks