Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 5:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“‘Moenie jou naaste se vrou begeer nie. Moenie jou naaste se huis of grond, slaaf of slavin, bees of donkie of enigiets anders wat aan jou naaste behoort, begeer nie.’”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 5

Kyk Deuteronomium 5:21 in konteks