Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 5:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die Here het hierdie woorde met ’n harde stem aan almal van julle gesê. Dit was vanuit die vuur omring met wolke en in stikdonkerte. Dit is al wat Hy toe gesê het. Hy het sy woorde ook op twee kliptafels geskryf en dit vir my gegee.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 5

Kyk Deuteronomium 5:22 in konteks