Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Vandag roep ek die hemel en die aarde as getuies teen julle. As julle my nie gehoorsaam nie, sal julle baie vinnig verdwyn uit die land wat julle in besit gaan neem as julle deur die Jordaan trek. Julle sal net ’n kort tydjie in die land woon en dan sal julle totaal verdelg word.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:26 in konteks