Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“In die toekoms, wanneer julle reeds vir geruime tyd in die land gewoon het en kinders en kleinkinders het, moet julle nie julleself benadeel deur afgodsbeelde van enige aard te maak nie. Dit is verkeerd in die oë van die Here julle God. Dit sal Hom net kwaad maak.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:25 in konteks