Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 15:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As daar in een van die dorpe in die land wat die Here jou God aan jou gee ’n arm Israeliet is, een van jou broers, moenie ongevoelig wees en jou hand vir hom toehou nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 15

Kyk Deuteronomium 15:7 in konteks