Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 15:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here jou God sal jou seën soos Hy belowe het. Jy sal aan baie nasies geld uitleen, maar nooit self hoef te leen nie. Jy sal oor baie nasies heers, maar hulle sal nie oor jou heers nie!

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 15

Kyk Deuteronomium 15:6 in konteks