Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“‘Dit is tyd om die kamp af te slaan en aan te beweeg. Trek na die bergwêreld van die Amoriete en na al die naburige streke toe – die Jordaanvallei, die bergwêreld, die laeveld, die Negevgebied en die kusvlakte. Gaan na die land van die Kanaäniete en die Libanon tot by die groot Eufraatrivier.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:7 in konteks