Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer julle uitsprake lewer, moenie die ryk mense bevoordeel nie. Wees ewe regverdig teenoor belangrike en onbelangrike mense. Moenie bang wees oor hoe hulle sal reageer nie, want julle tree namens God as regters op. Bring die sake wat vir julle te moeilik is na my toe, ek sal dit self hanteer.’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:17 in konteks