Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 9:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ná die tyd van die 62 eenhede van sewes, sal die gesalfde leier doodgemaak word. Hy sal niks besit nie. Die stad en die tempel sal vernietig word wanneer ’n koning en sy leër daar kom. Sy einde sal met oorstromings kom. Dit is bepaal dat daar oorlog en ellende sal wees tot aan die einde toe.

Lees volledige hoofstuk Daniël 9

Kyk Daniël 9:26 in konteks