Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 9:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sal met baie ’n ooreenkoms sluit vir ’n tydperk van een eenheid van sewe. Vir ’n halwe eenheid sal hy die praktyk van die offer ophef. Hy sal ’n veragtelike ding oprig wat die tempel verontreinig totdat die tyd aanbreek dat dit wat oor hom bepaal is, oor hom sal losbars.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 9

Kyk Daniël 9:27 in konteks