Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 9:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Weet en verstaan dit: vandat die bevel uitgegaan het om Jerusalem te herstel en te herbou, totdat die gesalfde leier kom, is daar sewe eenhede van sewe en nog 62 eenhede van sewe. Jerusalem sal herstel word en sy strate en watervore sal herbou word onder moeilike omstandighede.

Lees volledige hoofstuk Daniël 9

Kyk Daniël 9:25 in konteks