Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 9:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Tye van 70 eenhede van sewes is vasgestel vir jou volk en vir jou heilige stad om die onregverdige dade tot ’n einde te bring, die oortredings te beëindig, die sonde te versoen, geregtigheid sonder einde te bring, die visioen en die woorde van die profeet te vervul en die Allerheiligste plek ingewy sal word.

Lees volledige hoofstuk Daniël 9

Kyk Daniël 9:24 in konteks