Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die tien horings daaraan is die ryke van tien konings wat sal regeer. Ná hulle sal ’n ander koning kom wat heeltemal van sy voorgangers sal verskil. Hy sal drie konings aan homself onderwerp.

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:24 in konteks