Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het vir my gesê: “Die vierde dier is ’n vierde mag wat oor die wêreld sal regeer en wat heeltemal anders is as al die ander ryke. Dit sal die hele aarde wegvreet en daarop trap en dit vermorsel.

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:23 in konteks