Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het Hy wat ewig lewe gekom en uitspraak gelewer ten gunste van die mense wat aan die Allerhoogste behoort. Die tyd het toe gekom dat die heilige mense die koningskap oorneem.

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:22 in konteks