Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 6:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Daniël hoor dat die wet onderteken is, het hy huis toe gegaan. Hy het daar ’n venster gehad wat oop was in die rigting van Jerusalem. Hy het daar drie maal ’n dag op sy knieë gegaan om tot sy God te bid en om Hom te loof, soos hy gewoond was om te doen.

Lees volledige hoofstuk Daniël 6

Kyk Daniël 6:11 in konteks