Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“‘Dit was die droom wat ek, koning Nebukadnesar, gehad het. Beltsasar, jy moet nou vir my sê wat dit beteken. Nie een van die ander raadgewers in my koninkryk kan dit vir my verklaar nie. Jy kan dit doen, want die gees van die heilige gode is in jou.’”

Lees volledige hoofstuk Daniël 4

Kyk Daniël 4:18 in konteks