Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“‘Dit was die besluit van die bo-aardse wesens. Dit was wat die heiliges geëis het sodat almal wat leef, kan weet dat God die Allerhoogste regeer oor die koninkryke van mense. Hy gee mag aan mense soos Hy wil. Hy kan selfs die geringste mens aanstel.

Lees volledige hoofstuk Daniël 4

Kyk Daniël 4:17 in konteks