Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daniël, ook genoem Beltsasar, was vir ’n ruk lank verbysterd. Hy was ontsteld oor wat in sy gedagtes opgekom het. Die koning sê toe: ‘Beltsasar, jy moenie dat die droom en sy betekenis jou omkrap nie.’ “Beltsasar het geantwoord: ‘U Majesteit, ek wens die droom en sy betekenis het eerder met u vyande gebeur.

Lees volledige hoofstuk Daniël 4

Kyk Daniël 4:19 in konteks