Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 3:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nebukadnesar het toe opdrag aan al sy amptenare, hoofgoewerneurs, goewerneurs, raadgewers, skatmeesters, regters, magistrate en al die amptenare van die provinsies gegee om bymekaar te kom vir die ingebruikneming van die beeld wat hy laat oprig het.

Lees volledige hoofstuk Daniël 3

Kyk Daniël 3:2 in konteks