Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 3:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die amptenare, hoofgoewerneurs, goewerneurs, raadgewers, skatmeesters, regters, magistrate en die amptenare van die provinsies het toe bymekaargekom vir die inwyding van die beeld wat koning Nebukadnesar laat oprig het. Hulle het voor die beeld gaan staan.

Lees volledige hoofstuk Daniël 3

Kyk Daniël 3:3 in konteks