Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 2:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die sterrekykers het toe reguit vir die koning gesê: “Daar is nie ’n mens op aarde wat kan doen wat die koning vra nie. Geen koning, hoe sterk en magtig ook al, het al ooit so iets van enige towenaar, besweerder of sterrekyker vereis nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 2

Kyk Daniël 2:10 in konteks