Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 2:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As julle nie vir my sê wat ek gedroom het nie, bly daar net een ding vir julle oor. Julle sweer saam om aan my leuens te verkoop in die hoop dat ek die besluit sal verander. Sê vir my wat ek gedroom het, dan sal ek weet dat julle ook kan verklaar wat dit beteken.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 2

Kyk Daniël 2:9 in konteks