Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 6:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gaan na Kalne en kyk wat het daar gebeur. Gaan van daar na die groot stad Hamat en nog verder af na Gat van die Filistyne. Julle is tog nie beter as hierdie stede nie. Julle grondgebied is nie groter as hulle s’n nie.

Lees volledige hoofstuk Amos 6

Kyk Amos 6:2 in konteks