Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 9:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid sê vir hom: “Moenie bang wees nie! Ek sal na jou omsien ter wille van jou pa, Jonatan. Ek gee al die grond wat voorheen aan jou oupa Saul behoort het aan jou terug. Maar jy sal van nou af hier in my paleis eet.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 9

Kyk 2 Samuel 9:7 in konteks