Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 9:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy naam was Mefiboset. Hy was Jonatan se seun en Saul se kleinseun. Toe hy by Dawid kom, het hy op sy knieë gegaan en laag gebuig. “Mefiboset?” het Dawid gevra.“Ja, dis ek, u dienaar,” het hy geantwoord.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 9

Kyk 2 Samuel 9:6 in konteks