Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 7:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het al die tyd saam met Israel getrek. Ek het nooit enigeen van die leiers wat Ek beveel het om die volk Israel te lei, gevra: Hoekom bou julle nie vir My ’n huis van sederhout nie?’

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 7

Kyk 2 Samuel 7:7 in konteks