Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 6:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl die ark van die Here die Dawidstad binnegekom het, het Mikal, die dogter van Saul, van bo uit haar venster toegekyk. Toe sy koning Dawid sien spring en dans voor die Here het sy hom in haar hart verafsku.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 6

Kyk 2 Samuel 6:16 in konteks