Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 6:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het die ark van die Here neergesit in ’n tent wat Dawid spesiaal daarvoor laat opslaan het. Dawid het brandoffers en maaltydoffers vir die Here geoffer.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 6

Kyk 2 Samuel 6:17 in konteks