Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 3:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Abner het hom gruwelik vir Is-Boset vererg. “Is ek dan ’n hond wat Juda wil help?” skree hy. “Is dit die beloning wat ek kry ná alles wat ek vir jou pa se huis gedoen het deur julle nie aan Dawid uit te lewer nie? Nou vind jy fout met my oor hierdie vrou!

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 3

Kyk 2 Samuel 3:8 in konteks