Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 3:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saul het ’n byvrou met die naam Rispa, dogter van Aja, gehad. Op ’n dag het Saul se seun Is-Boset vir Abner beskuldig: “Hoekom het jy my pa se byvrou Rispa gevat?”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 3

Kyk 2 Samuel 3:7 in konteks