Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 24:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die engel was op die punt om Jerusalem te verwoes, maar die Here het besluit om nie verder te gaan nie. Hy sê vir die engel wat die verwoesting gebring het: “Hou op! Dit is genoeg!” Op daardie oomblik was die engel van die Here by die dorsvloer van Arauna die Jebusiet.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 24

Kyk 2 Samuel 24:16 in konteks